❦
Kayla-Lee
&
Justin
5 September 2026
Uitsig Boutique Hotel
RSVP
Ons sien uit daarna om ons spesiale dag saam met julle te vier.
Bevestig asseblief julle bywoning voor of op 14 Augustus 2026.
Drag: Semi-Formeel
Julle teenwoordigheid beteken vir ons baie.
Indien julle ons tog wil bederf, spaar ons vir ons wittebrood na Ballito en sal 'n geldjie baie waardeer word.